Tuesday, November 24, 2009

The Big Bang!

Dis nou oulik. My eerste rant en die ***** blog gooi dit weg. Kom ons kyk of ek kan onthou wat ek gese het. Ek weet daar was 8 *****, waar jy jou keuse van vloekwoord kan inlas. Ek het in die oorspronklike post gese dat dit vir parental control is of uit respek vir mense soos my ouers en my vrou.

Die rede hoekom ek besluit het om te blog? Want party mense maak my *****. En ek het iets nodig waar ek kan stoom afblaas sonder om my skuldig te maak aan geweld, aanranding, publieke onsedelikheid of rusverstoring. Oh yes, for the people who don’t understand Afrikaans, sorry. En vir die bleeksiele wat verwag dat ek suiwer Afrikaans gaan skryf: Tough. Dis beter as ek se wat ek dink, en nie dink wat ek se nie. Dis van dink voor ek praat dat ek lus is om ‘n paar mense se koppe uit hulle ***** te ruk en hulle ‘n ***** klap te gee.

Nou ja, soos ek gese het in die vorige post. Ek is moeg om mense se ***** te lek om hulle uit die ***** te help waarin hulle is, net sodat hulle kan se hulle wil wag om te sien of die ***** nie vanself wil ***** nie. Ek is nou moeg daarvoor om te worry oor mense wat te lui of te dom is om oor hulself te worry. Vir hulle wil ek net se: As julle besef julle het hulp nodig, wees net ***** seker dat julle regtig gehelp wil word. O ja, en as julle weet wie julle is, tough *****. Julle wen nie ‘n prys nie.

Ek gaan ook maar op die kantlyn sit en kyk wat gebeur.

Vloekwoorde: 10 (die tweede een (na die 8) tel nie. Dis deel van die verduideliking.

Dodetal: 1 mozzy.

No comments:

Post a Comment